• Decrease
  • Increase

Danie & Mariëtte – Victorious!

 

What an awesome way to end off 2010 with Danie & Mariëtte’s wedding at Oakfield Farm!  Every image that was captured proclaimed their victory of what God’s love can do for 2 people.  Mariëtte’s firm standing in God’s faith, hope and love, was the key to Danie’s heart!  And something beautiful that strikes me of them, is their honest expressions of every emotion…fear of expression & not walking in the truth won’t steal from them!

Danie & Mariëtte, you are such an inspiration! We wish you all the best when you return to Dubai…you are greatly missed here in South Africa!  May you keep on walking in God’s victory wherever you go!  Lots of love from all of us!  Lucinda & Petrus

* Compliments to Anna-Karien’s hard work to bring life to every single idea Mariëtte had for her wedding day!  The detail in everything was amazing!  You labored in absolute love for your sister…may God bless you abundantly!

 

6 Responses to “Danie & Mariëtte – Victorious!”

  1. pragtige fotos. Mariette jy was so n pragtige, spontane, georganiseerde bruid. n droombruid!!!
    dit was n groot voorreg om jou grimering te doen en deel van so n spesiale dag te kon wees.

     
    • Gerda (Making Faces)
  2. Hi Lucinda & Petrus,

    So baie dankie vir die BEAUTIFUL foto’s & STUNNING SDE!! Dit is WOW!! Ons kan nie ophou kyk na die SDE en kry elke keer ‘n traan en knop in my keel soos wat ons die emosies van daardie dag weer her-beleef. Dis net WOW, daar is nie woorde nie!

    Ons het gisteraand op die vliegtuig deur al die foto’s op die Order CD gegaan en die hele dag weer her-beleef deur jou amazing lens Lucinda. Die foto’s is stunningly mooi!! Dis asof ons die tyd terugdraai na ons groot dag en alles vir nog so ‘n bietjie weer inneem.

    Soveel dankie vir julle amazing dienslewering – nie net julle professionele diens nie maar ook vriendskap en vriendelikheid gedurende hierdie “reis”, vir funny gesigte trek sodat die kiddies sal glimlag, vir die vriendelike manier waarmee julle die gaste hanteer het, en dat julle ons dag sommer net soveel meer spesiaal gemaak het deur al die mooi en spesiale oomblikke vas te vang.

    Julle voel soos jare lange vriende wat al ’n pad saam ons gestap het (wat jul eintlik het).
    God was so goed vir ons…nie net het ons ‘n amazing dag gehad wat so mooi oopgetrek het nie, maar ook ‘n dag gevul met vriendskap, geluk, glimlaggies, liefde, geliefdes & die beste fotograaf en videograaf waarvoor ons kon vra!! Dit was sommer net ’n amazing – DIE AMAZINGSTE – dag! God is GROOT!! Dit kan ons as nuut getroudes getuig deur en deur!!

    Lucinda & Petrus, julle doen amazing werk en julle gebruik julle talente om julle geloof ook in uit te leef en dit bewonder ons van julle! Hou aan met die goeie werk!! – en as julle ooit weer Dubai se kant toe kom, asseblief laat weet dat ons kan kuier!

    Liefde groete en tonne Blessings,
    Danie & Mariette

     
    • Mariette
  3. Julle 2 die foto’s is ongelooflik.
    Danie toe ek jou gister op die highway sien, toe dink ek net weer hoe BLY ek is dat jy geseend is met so amazing vrou. En Mariette dat jy so blessed is met ‘n man soos Danie.

    Ek en Wineen kon net nie ophou praat oor julle troue nie. Dis so MOOOOOOOOI om op ‘n troue te wees waar LIEFDE die anker is. Dit was so “visible” …net soos in julle foto’s.

    Ek wens julle net die beste toe!

     
    • Yolandi Meyer
  4. Wow, WOw en nogmaals Wow!!!

    Ek was lank terug by ‘n troue, waar mens die romaanse sommer so kan aanvoel….
    Dit was rerig ‘n beaut van ‘n troue…..

    DIe fotos is stunning, nes julle….
    Kannie wag om vir julle te kom visit!!!

    Baie Liefde:
    3 Lombards (2 en ‘n half)……

     
    • MALI LOMBARD
  5. STUNNING STUNNING STUNNING STUNNING. EK IS SOOOO JAMMER EK HET HIERDIE MOOI DAG GEMIS. ALS LYK PERFEK. MAG JULLE BAIE GELUKKIG WEES!!! JULLE VERDIEN NET DIE BESTE.

    HOOP 2011 IS GOED VIR JULLE!!

    LOVIES KARLIEN 🙂

     
    • karlien
  6. Hi Sweetie julle fotos en troue is wonderlik thanks jammer ek kon nie daar wees baie liefde tannie Lorette

     
    • Lorette

Leave a Comment

© 2011 Photographic d'Art
Site powered by Dynamix