Eswee & Louise – Overwhelming emotions of love
We had such a beautiful day filled with love and peace! Both Eswee & Louise had such a humbleness and gentleness to them. The highlight of our day with them, was when they met each other in the chapel before the ceremony. Although both of them are quiet contained souls, their overwhelming love for each other was suddenly revealed in that moment of union. Tears where just flowing freely and the moment was huge. Eswee & Louise, thank you for allowing us to capture your love towards each other. May you stay reminded of the three-folded cord in your relationship. May you’re love for each other always grow in strength. Be steadfast!
Lucinda





























Pragtig julle twee – wat ‘n mooi dag en regtig pragtige foto’s. Mag julle lewe vorentoe atyd so mooi wees en mag die geluk wat julle uitstraal altyd deel wees van jul verhouding. God seën julle!
Eswee en Louise
Wow, julle het pragtig gelyk en julle straal. Mag die Heilige Gees altyd so uit julle
uit straal. Liefde
Baie geluk met die groot stap. Alle voorspoed en opregte seenwense op julle huwelikspad. Julle fotos lyk pragtig en julle geluk straal behoorlk. Groete uit Nieu-Seeland.
Louise en Eswee. Baie baie baie geluk met hierdie groot besluit wat julle geneem het. Onthou net hou altyd die Here as die hoof van julle huis dan sal julle altyd geluk, liefde en vrede in julle huis ervaar. Geniet elke oomblik van julle getroude lewe. Liefde en groete.
Eswee en Louise,
Baie geluk julle twee, ons kon nie daar wees nie, maar in die gees was ons daar. Julle lyk pragtig. Mag GOD julle seen op hierdie pad en hou HOM as julle middelpunt, HY sal die res doen.
Liefde en groete, T. & J.
Die fotos lyk amazing! Die troudag was net so mooi. Julle is ‘n pragtige couple. Ek hoop en bid net die mooiste goed vir julle toe!
Louise en Eswee
Baie geluk met julle groot dag. Louise jy het so mooi gelyk ek het sommer trane in my oë gekry. Jy is ‘n pragtige bruid!!!!!!!!!
Groete
Hi Eswee & Louise,
Julle foto’s is P.R.A.G.t.I.G!!
liefde Michelle Fuchs
xx