Ruhann + Linell {ons storie}
Beste Ruhann en Linell, wat ‘n voorreg om deel te kon wees van jul manuskrip in die dokumentering van jul kameraadskap verhouding /liefdes storie en dan ook jul pragtige troue die 18de Januarie 2014. Ons deel graag jul storie en weet dat jul huwelik op die fondasie van Jesus Christus gebou is.
Mag jul lewe en huwelik in die jare wat kom ‘n praktiese voorbeeld wees van wat God verlang van ons in die huwelik soos 1 Pet 3:1-7 en Efesiers 5:22-31. vir familie en vriende wat jul paaie kruis.
Met liefde die Cinema d’Art span
