• Decrease
  • Increase

Roelof & Elzaan – Kalahari wedding highlight

 

This was our Kalahari adventure wedding! We were very privileged to be flown in by the couple and were amazed by the beauty of the Kalahari. Roelof and Elzaan your love for each other was perfectly framed by the beauty of the Kalahari. Enjoy this wedding highlight video!

 

4 Responses to “Roelof & Elzaan – Kalahari wedding highlight”

  1. ai dit is pragtig. ons gaan altyd terug verlang na hierdie baie spesiale naweek saam met die mense van die kalahari en hierdie uitsonderlike paartjie.xx

     
    • Gerda (making faces)
  2. wow wow!! pragtigste troue wat ‘n voorreg om deel van sulke mooi mense se dag te kon wees!!!

     
    • lucille Marais
  3. Wow wow wow, dis beautiful en special en sommer net great! baie geluk julle twee, julle lyk pragtig saam en ek glo dit is net die begin van ‘n awesome great lewe en adventure saam! wees geseend en gevul met God se gees! Well done met die video dis fantasties gedoen!

     
    • Marna Reinecke
  4. SJoe, woorde kan nie beskryf watse gevoel mens kry as daar na die foto’s en video gekyk word nie. Ek sien iets van God se beauty en dit wat Hy ingedagte gehad het toe Hy die huwelik ingestel het. Mag julle 2 dit ook ervaar, dit koester en vertroetel en geniet. Liefde Jaco & Nelda

     
    • Nelda de Wet

Leave a Comment

© 2011 Photographic d'Art
Site powered by Dynamix