Pieter + Yolindi – Thaba Ya Batswana
A beautiful highlight clip that couldn’t say it better! Pieter & Yolindi had a wedding day that beautifully stood out in terms of Yolindi’s taste for elegance, their strong declaration of love and commitment in a quiet but sure way and a different approach to their evening with their guests.

Sjoe dit was regtig n super mooi troue! well done met die vid, dis goed gedoen!
Ag wow julle! Wat ‘n ongelooflike mooi sprokiestroue! Yolindi jy was ‘n asemrowende bruid en Piet jy’t self ‘n dashing bruidegom gemaak! Met twee sulke stunning mense kan dit net ‘n “happily ever after” huwelik wees!
Pragtige video! Ek het geen woorde om te beskryf hoe mooi dit is nie, uitstekende werk! Was definitief n dag wat ek nie gou sal vergeet nie 🙂
Lieflike video van Yolindi en Pieter se hoogtepunte op hul troudag. Baie dankie Lucinda, Petrus en span, julle het die mooiste oomblikke van hul spesiale dag perfek saamgevat. Julle is ‘n top span en jul werk is van uitstaande gehalte!
Baie dankie vir jou mooi woorde Amanda! dit bly altyd vir ons ‘n voorreg om sulke mooi herinneringe vas te vang en couples te dien met ons talente! alle eer aan God.
Lucinda en Petrus
Hi Petrus en span,
Baie dankie vir al julle moeite met die highlights clip. Dit is verskriklik goed gedoen en ek het al so baie komplimente daaroor gekry. Dit is so lekker om weer en weer te kyk, want jy vergeet so maklik van die kleiner detail van die dag en die clip maak jou dit net heeltemal herleef!
Ek sluit hieronder paar van die comments wat mense op Facebook gelos het:
“Dis n awesome video! Maar ek dink Pieter sal vir ons se, sonder hom sal dit nie so goed gelyk het nie… Well done!” – Lohan Grobler
“Shoe..Baie mooi” – Jannicke van As
“Baie nice!!!” – Conrad Buytendorp
Weereens baie dankie vir julle moeite, ek kannie wag om die vol dvd en foto’s te sien nie.
Groete,
Yolindi