• Decrease
  • Increase

The Love of their Life – Michiel & Meloney

 

Amazing how we meet couple upon couple…each with their own experiences and message of love. Think of humbleness, gentleness, kindness and an honest presence of love and commitment…then I think of Michiel and Meloney. The way he looks at her and sometimes don’t look at her because her presence is so overwhelming. The way she just loves and flows in her response to her lover. You have found something special, something that is not always so easy to find. Treasure the gentleness, the respect, the love you have. Endless joy and contentment will await you around every corner.

Love for them is not just what they feel for each other, but how they feel when they are in each other’s presence. God’s richest blessings to you! Lots of love from us! Lucinda and Petrus

 

8 Responses to “The Love of their Life – Michiel & Meloney”

  1. Baie nice julle! Stunning foto’s xxx

     
    • Susan Kraft
  2. Mel, jy het werklik pragtig gelyk!! Julle fotos is stunning en doen ‘n briljante job om die dag vas te vang!! Julle al 2 straal en lyk so gelukkig, ek weet sommer dat dit vir altyd so sal bly! Liefde

     
    • Minette
  3. Baie mooi! Wow!

     
    • Anel
  4. Dis pragtig! Kan nie wag om die ander foto’s te sien nie.

     
    • Adri Adriaanse
  5. Hi Michiel en Meloney,

    Julle lyk stunning en so verlief…. Kan nie wag om die res van die foto’s te sien nie!

    Ek wens julle alle voorspoed toe vir die toekoms. Mag ons Hemelse Vader julle altyd dra en jul Bron van Krag wees.

    Liefde,
    Zandi

     
    • Zandi
  6. Hallo Meloney,

    Ek kan sien dat dit ‘n heuglike dag was! Alles was sooo mooi en smaakvol. Ek bid dat julle twee die Here se genade sal ondervind in alles wat julle doen. Daar is nie meer veel oor van my ou klerk nie – ‘n pragtige dame en professionele vrou staan nou in haar skoene!

    Liefde
    Prof Nerine Stegmann

     
    • Prof Nerine
  7. Hallo vriendin, jy lyk gorgeous soos altyd, baie geluk op jou special day en hoop jy het n Fees gehad, jy het elegant soos altyd gelyk, pragtig vir woorde. mal oor jou photos kan nie wag om nog te sien nie. geniet die leeftyd saam jou man. n huwelik is so kosbaar en geniet elke oomlik……… nou sien ons uit na die kiddies. enjoy
    baie liefde

    Vanessa and Family!

     
  8. Hi!
    Julle lyk asemrowend!!! Julle is so mooi paartjie!
    Ek wens julle net alles van die beste toe!

     
    • Helene

Leave a Comment

© 2011 Photographic d'Art
Site powered by Dynamix