A love as precious as this – Gerhard & Simoné
Gerhard and Simoné has kept their love alive over a very long distance, where Gerhard only comes home every 3 months. Resultingly, Simoné was the one that we got to know very well before the day…soft, gentle and loving towards everyone around her. I must admit, I really couldn’t wait to see who was this lucky man that she loved SOOOO MUCH. And when we finally met Gerhard on the day, he was quiet and private. He said it so well in his speech, when he said that whatever he wants to say to Simoné, he will tell her tonight. And I think this is what makes my impression of their wedding day, so much more meaningful. To keep on discovering their love in these images. A love against all distance and time, that is committed to their future, the hope of what will come. And to see Simoné absolutely shining in Gerhard’s presence…he really doesn’t have to say much to make her shine for him. They share a deep inner treasure of love that I truly believe inspire all around them.
Gerhard & Simoné, thank you so much for entrusting this love of yours unto our artistic impressions! We treasure it and we wish you God’s richest blessings and a bright future ahead! Lots of love!






Their first meeting on the day…Simoné couldn’t wait to see Gerhard!



















Het die wonderlike voorreg gehad om die dag saam met Gerhard en Simone te beleef. Ons glo die Here het Gerhard vir haar gestuur nadat hulle mekaar eers na 10 jaar weer gesien het.
Lucinda, wil net vir jou baie dankie se, jy was baie professioneel, en die foto’s is absoluut ongelooflik pragtig. Sal te enige tyd jou aanbeveel.
Gerhard en Simone,
Beautiful! Beautiful! Beautiful! Julle maak so ‘n mooi couple!
May God bless you both and your marriage, may He take you both by the hand and lead you through the good times and through the not so good times!
Ons wens jou gou terug Gerhard, dit sal lekker wees om jou te ontmoet!
All our love
Ian, Suret, Keira and Joshuaxxxx
Die foto’s is net so pragtig as wat julle troue was en wat julle liefde vir mekaar is. Ek glo julle huwelik gaan net so pragtig en baie geseënd wees.
Dit is so waar dat ons elkeen se pad vir ons bepaal is. Onthou ons bepaal
maar God beskik!! en daarom weet ek dat dit net met julle goed sal gaan, want Hy het beskik.
My Liewe Vriendin
Baie dankie dat ons hierdie spesiale dag saam met julle kon deel.
Ons is baie bly dat julle uiteindelik geluk gevind het bymekaar.
Mag julle vir altyd so gelukkig saam wees.
Julle het albei stunning gelyk!
Lucinda, baie dankie vir die pragtige foto’s. Simoné het ‘n rukkie voor die troue vir ons geskryf : “Ek is regtig so opgewonde vir my troudag, nie net dat ek met die spesiaalste mens op aarde trou nie, maar dat ek julle langs my het om dit saam met my te deel!” Julle het beslis gehelp om haar herinneringe van hierdie dag vir altyd op ‘n baie spesiale manier vas te vang. As een van Simoné se Strooimeisies was dit vir my ook ‘n plesier om saam met julle foto’s te neem op so ‘n professionele, intieme, maar tog subtiele wyse…
Julle 2 pragmense,
ek het nie woorde vir hierdie ongelooflike STUNNING foto’s nie!!! Maar dit maak net sin dat 2 sulke pragmense met soveel liefde vir mekaar so pragprentjie maak! Die onvoorwaardelike liefde is verseker vasgevang in hierdie spesiale oomblikke en bevooregte dag wat ons saam julle kon deel.
Julle is verseker geseen met ‘n liefde wat elkeen voor wens. Mag die Here hierdie straal van liefde wat duidelik te sien is op die begin van jul huwelikspaadjie saam, altyd oor jul laat skyn!
Ons was baie bevoorreg om julle twee pragtige mense se troue by te woon. Julle foto’s is pragtig, jul liefde vir mekaar word daarin weerspieël!
Gods rykste seën vir jul huwelik vorentoe, en baie sterkte ook vir die nuwe loopbaan tydperk wat voorlê!
Ons hoop dat julle eendag sal kan kom kuier hier in die Klein Karoo, Oudtshoorn.
Baie liefdegroete
Annalie, Louis, Margie en Anni-Mart