SP & Marise…Pre wedding shoot
Their big day is arround the corner!…..the 17th of October 2009 will be celebrated in style. We sneaked a few pre wedding photos in of SP and Marise. What a vibrant young couple, WOW!!! Lisa and I had so much fun with you at the photo shoot that we can just imagine how it is going to be on your wedding day…we cant wait!. May God bless your future abundantly and may the both of you grow in His love as Mr and Mrs Potgieter….(the humble giant and his fun princess)
















Onbeskryflik mooi! Vir enige ma om haar seun af te staan is nogal ‘n emosionele ding! As ek na hierdie foto’s kyk met soveel “gevoel” dan weet ek dat daar ‘n wonderlike nuwe toekoms vir SP en Marise saam wag!
Dankie Garick vir die “detail” soos voete in leer sandale wat my aangryp. As dit is soos jou “pre-wedding” foto’s lyk kan ek nie wag om te sien hoe jy hulle groot dag in ‘n album gaan vasvang nie!
Dankie Vader vir wonderlike talente wat U vir ons gee. En, dankie dat U vir Garick “gebless” het met ‘n talent wat hy met almal kan deel! Seën sy hande, seën asseblief sy werk!
Hart groete
Louise … SP se ma!
WOW!! Baie dankie vir elke bietjie moeite. Die fotos lyk sommer net STUNNING. Ons is so opgewonde dat julle net so uitsien na die troue en ons is vol vertroue dat jy ons memories van die dag vir ons spesiaal gaan maak. Ons kan nie wag nie!!!
Dis pragtig julle! julle is stunning GENIET net elke oomblik, ek kan sien in jul oe dis daar! BAIE mooi! xx
Amazing! Ek kan die liefde in julle oë sien en weet dat julle harte reg is!
Onthou julle het nou gekies wie julle lief het, en as julle getroud is het julle lief wie julle gekies het!
Baie …….. LIEFDE!!
Sjoe Boeta! Marise kry die mooiste man ooit en hy is my Boetie!
Julle is cool!
Lief julle al 2!
As hierdie foto’s so mooi is, hoe gaan hulle trou foto’s lyk?
Kan nie wag om Marise in haar trourok te sien nie!
WOW WOW WOW! Dit is die stunningste foto’s. Julle twee is pragtig en ek sien so uit om volgende Saterdag te sien hoe al hierdie beplanning bymekaarkom en die puzzle volledig is.
Garick, jy het al my verwagtinge oortref en ek weet jy gaan herhinneringe bymekaarsit vir ‘n ewigheid. Sien uit om jou te ontmoet.
Groete
Adri (SP se susie)
Hi Neef, dit lyk great! Julle pas so mooi bymekaar!
ABSOLUTELY stunning! All the best for the wedding!
STUNNING, STUNNING, STUNNING!!!! Net nog ‘n bewys hoe mooi en gelukkig jul saam is!! Geniet jul groot dag… Kan nie wag vir daai foto’s nie. Groete x
S T U N N I N G ! ! !
Komplimente aan die fotograaf. Foto’s is onverbeterlik!
Garick dis pragtige foto’s,maar ons ken jou mos so!! Gebruik daardie God-given talent wat jy het en vier fees met elke foto wat jy neem.
Nou is my hart sommer seer! Julle is gorgeous en julle gaan great wees saam. Ons het dit eintlik nog altyd geweet!
MWAH!! Kan nie wag vir Saterdag nie!
K
Brilliant! As die so lyk wil ek nie weet hoe gaan die regtes lyk nie!
Anderkant stunning…….jul liefde moet opreg wees….Ek het lanklaas soveel emosie in foto’s gesien. Dis baie spesiaal. So bly dinge het ten goede uitgewerk vir julle. Geniet Saterdag. Vir die fotograwe julle is vrek goed.
Great verby!
Boeta ons is trots en dankbaar. Die foto’s weerspieel jou geloof en jou liefde vir jou eie vrou, Lisa. Geniet die foto’s Saterdag en maak dit ‘n mooi dag vir die bruidspaar.