Petro & Eugene…love drenched in rain….

 

…overflowing love keeps on going….

 

2 Responses to “Petro & Eugene…love drenched in rain….”

  1. Petrus dit is absoluut amazing! Daar is nie ‘n oomblik wat jy nie “gecapture” het nie…… Jou liefde en passion is so duidelik sigbaar, dit voel asof jy ons al ‘n leeftyd ken. Ons persoonlikhede as indvidue en as man en vrou (as een) is so mooi uitgebeeld. Die musiek, die reen, die natuur en die humor het ons in trane en rukke van lagbuie gehad van die begin tot die einde. Hierdie is iets wat ons sal treasure vir ‘n leeftyd – jy is ‘n blessing en God seen jou en Lucinda in hierdie fantasiese werk wat julle doen. Baie liefde Eugene & Petro le Roux

     
    • Eugene & Petro
  2. Hi Petro en Eugene, baie dankie vir jul mooi woorde! Dit is vir ons as span so ‘n seën as ons sulke terugvoer kry! Ek wil ook net dankie sê vir die wonderlike redigeer span wat ons het! Pierre en Pauli, wat aan die hoof staan het wonderlike musikale en skeppende talente. Hul passie vir huwelike en mense se gevoelens kom so wonderlik na vore in hul redigeer werk. Ons redigeer span het ook onlangs weer gegroei met Elzet wat by ons aangesluit het en sy het met Pierre en Pauli se leiding ons behoorlik stom gehad, ons was uit die veld geslaan! Weereens baie dankie Pierre, Pauli en Elzet!

     

Leave a Comment

© 2011 Photographic d'Art
Site powered by Dynamix