just beautifull to love

 

The day was perfect as noticed by the mother of the bride, and what a perfect wedding day it turned out to be. It was noticeable how Lourens and Jeanine felt not only about each other, but also how much love and appreciation was shared between friends and family. Thank you for making our work such an enjoyable experience in capturing these special moments…

 

2 Responses to “just beautifull to love”

  1. Aan Lucinda (wat ons pragtige foto’s geneem het) en haar liewe man Petrus (wat ons fantastiese dvd gemaak het):

    Julle tweetjies het waarlik ‘n wonderlike talent van die Liewe Vader ontvang!
    Jul is liewe dierbare mense, ‘n lewende bewys van hoe ‘n huwelik is waar die Here teenwoordig is.

    Dankie dat jul ons “asemwegrapende” dag op spesiale, oorspronklike en kreatiewe maniere op film vasgele het. Dit is die beste geskenk wat ‘n mens kan ontvang!

    Weereens dankie, so baie baie dankie……

    Liefde

    Jeanine & Lourens

     
    • Jeanine de Beer
  2. Hi Jeanine en Lourens, baie dankie vir die mooi woorde! Elke dag besef ons net meer en meer hoe God ons seën met talentvolle mense. Mag ons net al meer en meer God se wil en hartsbegeerte elke dag uitleef tot Sy glorie!

     
    • Petrus

Leave a Comment

© 2011 Photographic d'Art
Site powered by Dynamix