Ek sal nie bang wees nie.
Ons deel graag die
nuwe song van Joe
Niemand met julle!
Dit was wonderlik om
deel hiervan te wees!
ons het ons vrese neer
geskryf en toe verbrand
en ons gebede geskryf en
vir Suid Afrika opgestuur!!