A deep founded love – Anthonie & Rika
A day that will always stand out to me, one I never want to forget (luckily we have a stunning wedding DVD to remind us). I watched the DVD today and could not contain all the beautiful emotions that it awakens…it touched so deep. Two amazing families coming together on this special day, Good Friday, with a love in their midst that was overwhelming. The peace, the joy, the laughter and the beauty was so real.
Anthonie & Rika, thank you for your love and appreciation…we will treasure it forever. We pray God’s richest blessings over you!








Strong sisterhood…and that’s how it will stay.


Two amazing fathers giving their love and support

















Ek weet nie of ek op my eie foto’s mag comment nie maar ek wil net so baie dankie se vir die ongelooflike voorreg wat ons kon he om julle as fotograwe te kon gebruik! Julle is AMAZING en ongelooflik goed in julle werk!!!Ons kon nie vir iemand beters gevra het nie!! Julle is so spesiaal!!
Hoop julle sal nooit ophou foto’s neem nie! Julle is wonderlike vriende!!
Die foto’s is ‘n wonderlike weergawe van ‘n absolute sprokies-troue!! Kan die fotograaf (dame) verseker vir almal aanbeveel.
Rika, jy kan natuurlik op jou eie foto’s comment…soos ek jou en Anthonie leer ken het…altyd meer uit dankbaarheid as uit verdienste…en dit sal ek altyd van julle onthou. Mag julle mooi karakter as ‘n eenheid nou saam, nog GROOT dinge vir Jesus doen. En ons is opgewonde om nog al die mooi momente in die toekoms met julle te deel. BAIE LIEFDE!!
Julle werk is van hoogstaande gehalte. Ek begryp nou waarom ons kinders net vir julle wou gehad het om hulle spesiale fotos te neem. Nie net julle professionele werk nie, maar julle professionele optrede en vriendelikheid, korrektheid en uitsonderlikheid was uitstaande.
Hoe sou mens anders kan as om julle net aan te beveel. Sulke werk en fotos is ‘n belegging.
Ek kan oral spog met die fotos.
Fanie Pretorius(Vader van die bruid)
WOW!!! Vandat ek vir Rika ken is sy nog altyd vir my die mooiste vrou op aarde (en nie net die uiterlike nie), maar wat julle kon regkry met die foto’s is MEER as dit! Regtig pragtig en nou is ek eers spyt dat ek in die verte moes sit terwyl hierdie beautiful 2 mense ewigheid se paadjie saam begin het…Blessings xx
Geen woorde kan die mooiheid, egtheid en volmaaktheid van Rika en Anthonie se groot dag omskryf nie; elke keer as ek iemand probeer vertel kom my woorde te kort – maar toe kom die foto’s… Lucinda, jou werk is amazing, want jy het die dag se teerheid en egtheid vasgevang in elke foto!!! Jou Godgegewe talent om sulke AWESOME en BREATHTAKING fotos te neem en elke kosbare moment vas te vang bewonder ek met my hele wese. Ek was bevoorreg om die naweek Petrus se dvd ook te kon sien en dit is net so spesiaal – uitstekende musiek keuses! Julle 2 maak van jul beroep ‘n kunswerk!
Pop en Anthonie, dankie vir die groot voorreg om deel te kon wees van julle mooiste dag. Lief vir julle!
Fienie (Bruid se baie trotse sussie)
Lucinda – can I say how beautifully you have captured this lovely couple and their special day. Their personalities (from the little that I got to know them) show through wonderfully in the photos and I can understand why they are so thrilled with the end results! I love looking at wedding photos of the couples for whom we have done decor and flowers – in order to see how much they enjoyed their day. so thank you for the opportunity to share in the special moments that only happen after our job is done!
Lucinda, die foto’s het my heeltemal oorweldig! Die emosie wat jy in elke foto vasgevang het is so spesiaal en laat ‘n mens kyk en kyk en aanhou kyk! Dit span die kroon op ‘n wonderlike sprokies-mooi dag!!
Baie dankie vir die ongelooflike professionele manier waarop julle die foto’s en die fantastiese DVD geneem het. Ek sien ook in elke foto ‘n weerspieeling van jou sagte gees en liefde en omgee vir ander.
Dit is so ‘n voorreg om met julle werk te kan spog!